2012 Fiestas

Die tweede KykNET Fiesta-toekennings is gisteraand in die Kunstekaap Kaapstad oorhandig. Die toekennings vereer Afrikaanse kunstenaars op die verhoog en agter die skerms.

Onder die wenners was:

• Beste opkomende kunstenaar: Tertius Kapp (Rooiland)
• Beste teaterontwerp: Nicola Hanekom (Lot)
• Beste spel in ’n solovertoning: Shimmy Isaacs (Howzit my bra!)
• Beste regie: Jaco Bouwer (Rooiland)
• Beste prestasie in klassieke musiek: Ben Schoeman (Uitvoering van Franz Liszt)
• Beste prestasie in ‘n musiekgedrewe produksie: Karen Zoid (Malaika / My Engel)
• Beste prestasie in dansteater: Die Namjive-dansgeselskap (Mense van Mense)
• Beste byspeler: Neels van Jaarsveld (Lot)
• Beste vrouebyspeler: Esther von Waltsleben (Agterplaas)
• Beste akteur: Brendon Daniels (Rooiland)
• Beste aktrise: Wilna Snyman (Klaasvakie)
• Beste nuutgeskepte Afrikaanse opvoering: Rooiland
• Beste aanbieding: Lot
• Beste prestasie in visuele kuns: Diane Victor (Innibos Feeskunstenaar)

Fiestas
Fiestas

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar