#KKNK Vir ewig en altyd

Vir ewig en altyd
Roekeloos
27 Maart

’n Terminale siekte. ’n Besluit. ’n Laaste aand van samesyn.

Die gehoor word getuies van hierdie mees intieme afskeidsritueel.

Dis ’n internasionaal bekroonde wit-warm teks gespeel deur twee ikone van Suid-Afrikaanse teater en vat die gehoor na die begin van daardie reis wat ons almal uiteindelik moet onderneem.

* Debuut *

Met: Marius Weyers en Sandra Prinsloo
Vertaling en regie: Hennie van Greunen
Teks: Tom Holloway
Musiek: Pedro Kruger
Vervaardigers: Pedro Kruger en Hennie van Greunen vir Wordsmith’s Theatre Factory

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/13
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R 120
Plek: SANW-ouditorium, Oudtshoorn
Datum: 29 Maart 16:00, 30 Maart 20:00, 31 Maart 09:00 31 Maart 12:00, 1 April 19:00

KKNK 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar