Meester drukker Olivié Keck se uitspattige skeppings kom saam vir ’n nuwe uitstalling, Drop Dead Gorgeous.
Outeur Argiewe:Quintus van Rensburg
Centennial: A century of Art from the Sanlam Art Collection 1918 – 2018
Een van die beste Suid-Afrikaanse kunservarings in jare het die maand die hartjie van Bellville verlaat vir Sandton.
Tranquility Base Hotel & Casino
Die Artic Monkeys het ’n groot klomp aanhangers verloor met hul sesde album Tranquility Base Hotel & Casino, al het hulle nog nooit so goed geklink nie.
Rhye – Blood
Steeds komplekse stemmingsmusiek wat grasieus uitgevoer word.
Een middag in 1889
Een middag in 1889 stel Vincent van Gogh sy esel op in Saint-Remy de Provence in Frankryk en skilder die ou Romaanse kapel by die ingang van die voormalige Augustynse klooster van Sint Paul de Mausole, op daardie stadium omskep in ’n hospitaal vir geestesversteurdes.
Ons gaan Roth mis
Hy het ’n barshou geskryf; ’n vooraanstaande figuur van 20ste eeuse literatuur. Dikwels roekeloos en vol aweregse humor.
Art Franschhoek 2017
Art Franschhoek se deure staan weereens oop met ’n oorvloed van kuns.
Time Line
Richard Mudariki is een van die nuwe sterre op Afrika se kontemporêre kunslandskap.
Die Neo fees
Vanjaar se feeskunstenaar in Grahamstad is die nimlike Neo Muyanga.
Oor prokureurs
“Watse ding is ’n prokureur? Dis ’n man, verduidelik Delphina, wat die wet ken … nie iemand vir grappies of bog speletjies nie, eerder so ernstig soos ’n sekretarisvoël, met dieselfde stywe treetjies asof hy bang is hy trap op stront.”
