Ons was laas by Solms-Delta se Oesfees met die eerste fees, 10 jaar gelede. Sedertdien het hierdie fees ontluik as een van die beste multikulturele ervarings in Suid-Afrika.
Outeur Argiewe:Quintus van Rensburg
Die VOC aan die Kaap, 1652 – 1795
Daar is reeds baie navorsing gedoen en ‘n groot aantal publikasies het verskyn oor die geskiedenis van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) se tyd aan die Kaap.
Ek soek my hoed
In 2011 het ek die lof besing van Jon Klassen se I Want My Hat Back. Nou is dit in Afrikaans beskikbaar as Ek soek my hoed.
Lag uit die HAT uit
Mens sal nie dink dat die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) jou so kan laat lag nie.
’n Van Wouw-raaisel opgelos en ’n Matisse te koop in SA
’n Legendariese beeldhouwerk van Anton van Wouw is volgende week op veiling in Johannesburg. Dieselfde veiling spog ook met ’n steendruk van Henri Matisse.
Queen of the Desert
Emosioneel en ’n slagoffer van onbeantwoorde liefde, verfilm teen ’n landskap van sand, baie sand. Dit is wat Werner Herzog maak van ’n vroulike historiese figuur.
The Adderall Diaries
The Adderall Diaries raak interessante filosofiese vrae aan en postuleer van meet af: die waarheid is subjektief.
High-Rise
Regisseur Ben Wheatley laat hom nie in ’n blik druk nie.
Klim op die wa vir RZA Volume 3
Van lesbian motorbike rallies tot gimkanas op klein dorpies basuin die luidsprekers dit uit in blye galme: daar is ’n Republiek van Zoid Afrika Volume 3.
Kuns op die kranse
Sculpture on the Cliffs is kuns-installasies wat aangebring is op kranse by
Hermanus deur bekende kunstenaars.
