Anton van Wouw se bekende “daggaroker” kom op 9 November 2015 onder die hamer by Strauss & Kie se Johannesburg veiling by die Wanderers Klub.
Outeur Argiewe:Quintus van Rensburg
Our Land / Ons Land
Our Land / Ons Land is ’n besondere uitstalling wat Pierneef se ikoniese panele van die Johannesburg-stasie onder oë neem.
Picturesque Confrontations: A Selection from the Sanlam Art Collection
Dis eenvoudig, groot maatskappye kan van die beste kuns bekostig. Picturesque Confrontations is ’n voorbeeld hiervan.
Melancholia
Jy ervaar hierdie film, net soveel soos wat jy daarna kyk.
Ontneem van seks; vind heenkome in alkohol
Kan jy assosieer met die opskrif?
Nou praat jy: Hoog vlieg
Steeds vermis: Dominee Jan, na ‘n jarelang obsessie oor die hoogste kansel.
Midnight in Paris
Van al die films wat ek al vanjaar gesien het, is Midnight in Paris een van die min wat jou aanspoor om ‘n sleutelbord te trotseer.
In ‘n simpel ou straatjie, Mulberrystraat
Nie vêr van Theodor Geisel se grootouers se bakkery was daar ‘n straat met die naam van Mulberrystraat. ‘n Simpel ou straatjie, wat Geisel later wêreldberoemd sou maak.
Beste Boeke van 2011
Soos verlede week belowe, ‘n handvol van die beste (internasionale) boeke van 2011.
2011 se beste kinderboeke
Publisher’s Weekly het onlangs (hulle lys van) die beste boeke van 2011 bekendgemaak.
