Miesies Boss is nie baasspelerig nie. Niemand sal dit sê nie. Veral nie iemand wat weet dat sy dalk daarvan te hore kan kom nie.
Outeur Argiewe:Quintus van Rensburg
KKNK 2009 – My keuse
Quintus van Rensburg se oorspronklike plan was om vanjaar se KKNK te ignoreer, dit was tot Mevrou snuf in die neus gekry het.
‘n Nuwe ou Roekeloos
Die Ierse dramaturg George Bernard Shaw het dit gestel dat die enigste verstandige man wat hy ooit ontmoet het sy kleremaker was.
Burn After Reading
Die storie begin een aand op my stoep.
Soos goeie wyn
Die afgelope paar jaar het daar ‘n nuwe belangstelling posgevat in Afrikaanse musiek en liriek.
My naam is Willie
Willie Strauss se derde cd, My naam is Willie, is ‘n kulminasie van sy strewe na ‘n fusie van poësie en musiek.
Loki´s Realm
‘n Demo van Loki’s Realm is onlangs in my hand gestop deur een van die band se lede. Dit het twee snitte bevat, “Plastic Dreams” en “I Feel”.
Teaching Afrikaans as a Foreign Language
“Ken jy Tant Mossie se Acid House Remix?” Ken jy Toast Coetzer se digkuns en die meeslepende klanke van The Buckfever Underground? Laasgenoemde was my rede om hand in die lug te steek toe hul nuwe CD, Teaching Afrikaans as a Foreign Language (TAFL), hier aangeland het. The Buckfever Underground se musiek is doelbewus onafgepoets, …
George Carlin
George Carlin, komediant par excellence, is gister oorlede in die ouderdom van 71 aan hartversaking. Hy word deur baie gereken as een van die beste ooit. Comedy Central plaas net Richard Pryor bo Carlin.
KKNK 2005: Die Shows
Daar was nie plek in verlede week se opsomming oor die KKNK 2005 nie. Hier volg my twee sinne oor elke produksie wat ek vanjaar bygewoon het.
