Laatnag om ’n vuur met die soveelste glas wyn in die hand is ek vertel van The Black Keys.
Outeur Argiewe:Quintus van Rensburg
Jesus die junkie
Met al die regse predikers in Amerika wat deesdae links en regs goeters verbrand is dit dalk ’n goeie idee vir James Frey om weg te kruip.
Ek is steeds ’n U2 aanhanger
Ek het genoeg U2 CD’s op my rak om myself ’n aanhanger te noem.
Betsie Verwoerd pomp nog
Toeval het gelei na waar Betsie Verwoerd pomp.
Antichrist
Lars von Trier stel nie belang in jou opinie nie.
Vroulike studente
Wat noem jy ‘n groepie vroulike studente aan ‘n Afrikaanse universiteit?
Skande: Tuindwerge verbied
Tuindwerge was persona non grata by die afgelope Chelsea-blommeskou in Engeland.
KKNK 2009: Dis ‘n nuwe wind wat waai
Quintus van Rensburg het vanjaar sy 13de KKNK bygewoon.
Die beste dinge by die KKNK is verniet
Negatiewe ekonomiese vooruitsigte sal feesgangers by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees hul sente laat omdraai vir die volgende jaar of twee.
YogiSip en die Parys Protea
Die Parys Protea in die titel is geen Vrystaatse blom nie, ek ken ook geen Vrystaatse blomme wat veel in gemeen het met die jong vrou wat deel is van die storie nie.
