Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Gedigte van Eddie Hoffman

Ek staan hier in ´n lang, lang tou, Voor die Saambou Bank gebou. Hier voor my ´n omgekragte ou, En agter ´n ou Tannie, so byna byna flou.

Gepubliseer deurRoekeloos15/02/200207/01/2016Gepubliseer inGedigteSleutelwoorde: Eddie HoffmanLos kommentaar op Gedigte van Eddie Hoffman

Op aanvraag …

EMI het pas aangekondig dat die goue-albumverkoper, sanger en liedjieskrywer Dozi, hom by hulle aangesluit het.

Gepubliseer deurRoekeloos15/02/200213/09/2016Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: DoziLos kommentaar op Op aanvraag …

Kombuis en Bos nie godslasterlik nie

Die Suid-Afrikaanse Uitsaaiklagtekommissie het bevind dat Koos Kombuis en Stef Bos se liedjie "Die duiwel en God" nie godslasterlik is nie.

Gepubliseer deurRoekeloos14/02/200213/09/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Die Kerkbode, Koos Kombuis, Stef BosLos kommentaar op Kombuis en Bos nie godslasterlik nie

Polisie mag nie meer skiet nie

Die Suid-Afrikaanse Polisie mag voortaan nie meer skiet op verdagtes wat hul verset teen inhegtenisneming nie.

Gepubliseer deurRoekeloos14/02/200213/09/2016Gepubliseer inAardigLos kommentaar op Polisie mag nie meer skiet nie

Kleurvolle sigarette

Suid-Afrika se Nasionale Raad teen Rook wil hê daar moet kleursketse van rookbeskadigde longe op sigaretpakkies wees.

Gepubliseer deurRoekeloos13/02/200217/06/2009Gepubliseer inAardigLos kommentaar op Kleurvolle sigarette

Aanrandingsklag teen rektor

Medunsa-studente het ´n klag van aanranding ingedien teen die rektor prof. Mpumulelo Bomela.

Gepubliseer deurRoekeloos13/02/200213/09/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Mpumulelo BomelaLos kommentaar op Aanrandingsklag teen rektor

TV-Treffers vir kinders

Hier is 'n album wat die kleinspan se harte gaan verbly - 'n versameling van nie minder as nie 33 immergroen en gewilde kinderliedjies.

Gepubliseer deurRoekeloos10/02/200213/09/2016Gepubliseer inMusiekLos kommentaar op TV-Treffers vir kinders

Stop, stop, ek’s ´n spietkop

Suid-Afrikaners wat gebuk gaan onder motorkapings moet nou ook op hul hoede wees vir persone wat hul voordoen as polisie- of verkeersbeamptes.

Gepubliseer deurRoekeloos10/02/200213/09/2016Gepubliseer inAardigLos kommentaar op Stop, stop, ek’s ´n spietkop

Nuwe HAT is stunning

Die nuwe Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) bevat woorde soos cool, stunning en worry.

Gepubliseer deurRoekeloos10/02/200228/10/2015Gepubliseer inAardig, BoekeSleutelwoorde: HATLos kommentaar op Nuwe HAT is stunning

Boom gewettig in België

Die Belgiese regering het besluit om die gebruik van dagga in die land te dekriminaliseer.

Gepubliseer deurRoekeloos10/02/200206/08/2009Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: BelgiëLos kommentaar op Boom gewettig in België

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 1 357 1 358 1 359 1 360 1 361 … 1 392 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Jo Black & Band – Akoesties
  • Plastiekwêreld
  • Rooilig Soene
  • Verseker Beter
  • PowerBall vs PowerBall Plus: What’s the Difference?

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot
  • riyaan wilson oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier