Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kleurvolle sigarette

Suid-Afrika se Nasionale Raad teen Rook wil hê daar moet kleursketse van rookbeskadigde longe op sigaretpakkies wees.

Gepubliseer deurRoekeloos13/02/200217/06/2009Gepubliseer inAardigLos kommentaar op Kleurvolle sigarette

Aanrandingsklag teen rektor

Medunsa-studente het ´n klag van aanranding ingedien teen die rektor prof. Mpumulelo Bomela.

Gepubliseer deurRoekeloos13/02/200213/09/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Mpumulelo BomelaLos kommentaar op Aanrandingsklag teen rektor

TV-Treffers vir kinders

Hier is 'n album wat die kleinspan se harte gaan verbly - 'n versameling van nie minder as nie 33 immergroen en gewilde kinderliedjies.

Gepubliseer deurRoekeloos10/02/200213/09/2016Gepubliseer inMusiekLos kommentaar op TV-Treffers vir kinders

Stop, stop, ek’s ´n spietkop

Suid-Afrikaners wat gebuk gaan onder motorkapings moet nou ook op hul hoede wees vir persone wat hul voordoen as polisie- of verkeersbeamptes.

Gepubliseer deurRoekeloos10/02/200213/09/2016Gepubliseer inAardigLos kommentaar op Stop, stop, ek’s ´n spietkop

Nuwe HAT is stunning

Die nuwe Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) bevat woorde soos cool, stunning en worry.

Gepubliseer deurRoekeloos10/02/200228/10/2015Gepubliseer inAardig, BoekeSleutelwoorde: HATLos kommentaar op Nuwe HAT is stunning

Boom gewettig in België

Die Belgiese regering het besluit om die gebruik van dagga in die land te dekriminaliseer.

Gepubliseer deurRoekeloos10/02/200206/08/2009Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: BelgiëLos kommentaar op Boom gewettig in België

Die super skerpioen

Die eerste bewyse dat diepseelewe in die oeroue Ecca-see (d.w.s. in die Karoo) bestaan het is by Laingsburg ontdek.

Gepubliseer deurRoekeloos09/02/200213/09/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Karoo, LaingsburgLos kommentaar op Die super skerpioen

Siembamba Baby

Elle Chapman het 'n paar jaar gelede, gedurende die Vuurdoop '98 -kompetisie, die afdeling vir kontemporêre Afrikaanse musiek gewen.

Gepubliseer deurRoekeloos08/02/200210/04/2020Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Elle ChapmanLos kommentaar op Siembamba Baby

Polisie aan die slaap

Daniel Landingwe, voorsitter van Guguletu se gemeenskapspolisieforum, het gaan ondersoek instel by Nyanga se polisiekantoor nadat hy vyf keer die kantoor gebel het en nie kon antwoord kry nie.

Gepubliseer deurRoekeloos05/02/200213/09/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Daniel Landingwe, Guguletu, NyangaLos kommentaar op Polisie aan die slaap

Bob se paleis

Volgens berigte is Zimbabwe se president Robert Mugabe besig om ´n huis vir homself te bou van sowat 3 miljoen Amerikaanse dollar.

Gepubliseer deurRoekeloos05/02/200205/08/2009Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Robert Mugabe, ZimbabweLos kommentaar op Bob se paleis

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 1 356 1 357 1 358 1 359 1 360 … 1 391 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Oudisies vir Liewe Heksie
  • Wraak
  • Gly mamma gly
  • Huis toe – Loufi
  • Weskus-wals

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot
  • riyaan wilson oor Die Moot
  • Vat haar bietjie plaas toe – Roekeloos.co.za oor Knieë raak lam vir ’n meisie met ’n John Deere hoed
  • Top ses LEFRA produksies by Afriforum Teater – Roekeloos.co.za oor Vlerksleep by Innibos

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier