Die dokumentêre rolprent Fahrenheit 9/11 is van dieselfde stofasie as Michael Moore se vorige Bowling for Columbine.
Mondmusiek
Digters is nie altyd die beste voorlesers van hulle eie werk nie. Maar dit bly interessant om te hoor hoe 'n skrywer dit doen - veral as dit die enigmatiese en aweregse Breyten Breytenbach is.
Not Only Angels
Die vyf vroue van Cutt Glass maak nie net hemelse a capella musiek nie - hulle is ook pittig, prettig en geesdriftig.
Ek hou van jou
Altesaam 25 000 eenhede van Robbie Klay se vorige twee Vat 5-albums My naam is Robbie en Tokolosh is verkoop.
Skoppensboer
Een van die aangenaamste verrassings op die Afrikaanse musiekfront het onlangs plaasgevind met die heruitreiking van Coenie de Villiers se Skoppensboer.
Die mense op die bus
Die mense op die bus is Laurika Rauch se nuwe bydrae tot die Afrikaanse musiekskatkis.
Christopher Tokalon
Christopher Tokalon is sekerlik Suid-Afrika se bekendste en voorste klankterapeut en 'overtone' sanger, maar ook bekend in plaaslike jazz en folk-kringe as saksofoon- en fluitspeler.
Hei, mevrou Brown (dit gaan goed)
Daar's nie einde aan Laurika Rauch nie.
Kaniklani
Jacques de Coning, 'n vonds van Port Elizabeth, het sy buiging by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn gemaak.
J.Lo
Indien jy dalk dink J.Lo klink geweldig baie soos haar eerste CD moet asseblief net nie verbaas wees nie.
