Ek was aanvanklik nie vreeslik lus om na Vrou Theron te gaan luister nie.
Varke, Marbles en ander Verlore Goed
Kristoe Strauss se musiekloopbaan het begin toe sy ouers in 1970 ontmoet het in 'n koor.
Iemand het gesê
Sedert die bekendstelling van haar debuut-album Eyes of a Child in 1997, het Lize Beekman haarself gevestig as een van ons land se voorste liedjieskrywers en sangers.
Lucas en Kie
Na 20 jaar in die Afrikaanse musiekbedryf, het mense begin vra na daai ding wat die meeste musikante een of ander tyd moet maak.
Vreemde Stad
EMI Musiek is baie trots op sy nuwe fonds Theuns Jordaan en dié opwindende sanger se debuut-album.
As jy eendag glo
Na 'n paar jaar se blaaskans maak Amanda Luyt 'n welkome terugkeer tot die plaaslike musiekbedryf met haar kraakvars CD As jy aan eendag glo.
‘n Funky Spinnekop en ‘n paar Patattas
Dit was geen osbraai op Kromdraai hierdie nie, maar die Patatfees op Napier.
Lately when she cries
Jesse Jordan het sy CD Lately when she cries onlangs in Kaapstad geloods.
Die Grafsteensangers
Droefsange, weenwysies en treurmares. Dis wat Die Grafsteensangers hulle publiek bied en net waar die groep gaan steek mense in hulle vier spore vas en vra vir meer.
Acid made me do it
Acid Made Me Do It reflekteer 'n verskeidenheid van musikale style en smake met die invloed van jazz en jungle duidelik te bespeur.
