Philip de Villiers (26) se musiekloopbaan het begin op 15, toe hy die trekklavier gespeel het op die strate van Kaapstad.
Patricia Lewis
In totaal is daar 'n verstommende 450 000 eksemplare van al vyf haar albums verkoop in minder as vier jaar.
Kruispad
Kruispad is 'n eietydse, universele liefdesprokie van 'n man wat eendag, lank, lank gelede, gelukkig wou wees.
Uilvrou
'n Toneelstuk oor die Uilhuis van Helen Martins in Nieu-Bethesda.
Johannes Kerkorrel
Terwyl hy nog as 'n joernalis gewerk het, het Johannes Kerkorrel in 1986 vir die eerste keer die verhoog betree. Hy het 'n uiters satiriese politieke kabaret saam met die skrywer Elmarie Kitshoff en die sangeres Lieze Stassen by die Green Room in Kaapstad aangebied.
Willie Strauss
"Wicked man! Kinda like Johannes hey?" So praat die musiekredakteur by een van Roekeloos se affiliate oor Willie Strauss.
Kerkorrel stil
Die Afrikaanse sanger Johannes Kerkorrel is Dinsdag 12 November dood aangetref naby sy vakansiehuis in Kleinmond.
The fat lady sings
Dit het alles begin in die lente van 1994 in 'n kroeg in Stellenbosch en dit het alles geeïndig in die lente van 2001 in 'n volgepakte Sheperd's Bush Empire in Londen.
Steady On
Dis nie moeilik om te verstaan hoekom MoodPhase 5ive so in aanvraag is vir optredes nie.
Ek wil dankie sê
Rian Ungerer is in Vereeniging op 5 April 1980 gebore.
