Adam Small sou in 2026 sy 90ste verjaardag gevier het en dis ook 10 jaar sedert hy oorlede is.
Boer En Rumoer
Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Jan Rhaap is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat die hart van die plaaslewe en die gees van Afrikaanse trots vasvang — “Boer en Rumoer”.
Gedigte van Ferdi Wheeler
Nou bespied hulle immobiel, dog tegnologies hoogs effektief, wanneer ek dans, loop, kruip, eet, liefde maak, skryf, of skyt
Dis net jy
Die Afrikaanse musiekbedryf het ’n nuwe stem gekry met Pieter Pruis, ook bekend as die Benoni Baby, wat sy debuut enkelsnit “Dis Net Jy” bekend gestel het.
Playing God
Sewe jaar geneem om hierdie kortfilm van nege minute te maak.
Die lewe moet ‘n wals wees
Dit was die pa van TV maker Johan Badenhorst wat hom vertel het Die lewe moet 'n wals wees en nie 'n mars nie
Suid-Afrika! Land van my hart!
Suid-Afrika! Land van my hart!
Wys vir my die lyn
Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Hendré Baard is terug met ’n rou, eerlike en sielvolle nuwe enkelsnit getiteld “Wys Vir My die Lyn” – ’n blues-rock lied wat diep delf in die temas van geloof, rigting en selfsoektog op die oop pad van die lewe.
SA studente kan aansoek doen vir beurse om in Duitsland te studeer
Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding het amptelik aansoeke oopgemaak vir Suid-Afrikaanse studente vir 'n volledig befondsde beurs om in Duitsland aan die Constructor Universiteit te studeer.
moya & iona is terug “Tafelbaai”
Met die son wat oor Kaapstad skyn en die branders wat teen die kus breek, bring moya & iona die perfekte somer-lied met hul nuwe enkelsnit, “Tafelbaai.”
