Die wêreldberoemde, Suid-Afrikaanse verhoogakteur, Zakes Mokae, is in Las Vegas oorlede op die ouderdom van 73 jaar.
Sleutelwoord Argiewe:Athol Fugard
Bloedbroers
Bloedbroers is ‘n vertaling van die bekroonde skrywer Athol Fugard se The Blood Knot.
Die Naaimasjien
Hierdie eenvrouvertoning lei ons met deernis, humor en wysheid deur die lewe van die 81-jarige Magdaleen, op die dag waarop haar geliefde naaimasjien verkoop word.
Fugard op die silwerdoek
Daar is reeds in Kaapstad begin met die verfilming van Athol Fugard se klassieke toneelstuk Master Harold and the Boys.
Victory
Die beroemde Suid-Afrikaanse skrywer Athol Fugard se jongste toneelstuk, Victory, vier sy wêreldpremière by vanjaar se Absa KKNK.
Boesman en Lena
Boesman en Lena is ‘n klassieke Suid-Afrikaanse werk uit die pen van Athol Fugard met al die bestanddele wat die land in sy geheel beskryf en steeds van toepassing is vandag.
Naledi Toekennings 2006
Die Naledi-pryse bekroon professionele hoofstroom-produksies wat in 2005 in Gauteng opgevoer is.
