Agent Snoet en die hondelewe is die derde boek in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks.
Sleutelwoord Argiewe:François Bloemhof
Agent Snoet en die Kattekwaad
Agent Snoet en die kattekwaad is die tweede aflewering in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks.
Agent Snoet en die Botterdiamant
Agent Snoet en die Botterdiamant is ‘n speur-cum-spanningsverhaal in strokiesverhaalstyl deur François Bloemhof.
Die wêreld wil weet
Die wêreld wil weet is bekende skrywer Francois Bloemhof se eerste kabaret.
Van spoke gepraat
Na C. J. Langenhoven sy hand daaraan gewaag het, het daar slegs sporadies enkele spookstories in Afrikaans verskyn.
Stroomversnelling
Jakes Gerwel en Linda Rode het dertig kortverhale deur bekende en nuwe Suid-Afrikaanse skrywers saamgestel in die bundel Stroomversnelling.
