… ‘n passasiersverwante insident wat Metrotaal is vir “ses van ons treindrywers lê iewers dronk en julle gaan nou ongelukkig eers tienuur by die werk aankom”.
Sleutelwoord Argiewe:Isabella Caramella
Katlagter
Dis snaaks hoe mens woorde vir jare kan gebruik sonder om die vaagste benul te hê van wat die woord beteken.
All germs killed dead
Die ander aand sit ons en praat oor vrese en fobies en oor die booshede wat in stink kombuislappies wegkruip.
Te
Jy weet hoe my ma altyd gesê het alles wat mens ‘n “te” agterna kan sit, is nie goed vir jou nie.
Horings en Torings
Glo nie so ‘n groot verskil tussen horings en torings nie.
Gedigte van Isabella Caramella
Ek wou op Oudsthoorn vir jou blomme koop / iets eksoties wat baie water nodig het
Skoonheidsalonsindroom
Soms voel dit vir my asof alles wat lekker is, gevaar inhou: Vreet te veel en jou hart val jou aan; van seks sonder sokkies kry mens vigs en Engelse tee gee vlooie in die pens.
Akademie bekroon skrywers
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gisteraand by hul bekroningsplegtigheid in Stellenbosch pryse oorhandig aan jong, sowel as gevestigde skrywers. Elsa Joubert is bekroon met die Louis Hiemstraprys vir nie-fikse vir haar werk Reisiger en Lina Spies het die SA Akademieprys ontvang vir haar uitmuntende vertaling van Anne Frank se dagboek in Afrikaans, …
Sekretaressedag
Dit is vandag sekretaressedag en ek het ‘n verlepte roos en ‘n cupcake gekry. Hier is ‘n joke. Dis vir niemand snaaks nie en ek huil gewoontlik alleen daaroor.
Saterdagnag-verlamming
Saterdagnag-verlamming is ‘n toestand wat kan ontwikkel wanneer jy jouself paraplegies suip en dan in ‘n stoel, met jou arm oor die leuning, aan die slaap raak.
