Ons vier Sussie se grootste treffers!
Sleutelwoord Argiewe:Marion Holm
Jong Dames Dinamiet!
Dames, maak u reg vir die mees opwindende JDD vergadering ooit!
Die Hangkas Haas
In die denke van die self-aangestelde Afrikaanse moraliteitspolisie is daar ´n sirkelgang: dit begin by politiek (‘o, die goeie ou dae!’), dan na die kerk (‘ek wou sê die kerktoring lyk bekend’), dan na die seksskandaal (‘o, die skande – wat presies het hulle gedoen?’) en dan na homoseksualiteit (‘o, die perversiteit, die sônde, dis mos nie ons mense nie!’).
Cirque du Sussie
In hierdie produksie, die vyfde vollengte Sussie-show, bekyk ons die wêreld, maar veral Suid-Afrika, deur Sussie (Marion Holm) se unieke bril.
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
Sussie : Survivor Kuilsrivier
Dis laat 1973. Sussie dog die hele gesin gaan net dorp toe, maar nee – hulle trek.
Oefen jou lagspiere vir Aardklop!
Van die gewildste produksies by vanjaar se Aardklop kunstefees is ‘n hele paar wat die lagspiere behoorlik gaan laat werk.
Die Rooibosriel
Sien die jongmense met die oorfone in die ore is mos horende doof en sienende blind, maar Ouma Makkie roep vir Pieternella Boom om die stories wat in die riel opgesluit is, oop te maak.
Braaivleis, rugby, sunny skies en … SUSSIE!
Hierdie karakters is gevul met patos, is skreeusnaaks en is bowenal so herkenbaar soos net Sussie hulle kan maak.
Dis die lewe, moenie lag nie!
Pedro Kruger sê Marion Holm is die snaaksste mens wat hy in ‘n lang tyd ontmoet het.
