Daar is min dinge wat ’n mens so bly kan maak soos mooi rugby.
Sleutelwoord Argiewe:Neels Coetzee
Prins Albert Kunstefees 2012
David Goldblatt en William Kentridge is die groot kanonne by die eerste Prins Albert Kunstefees (PArt) die naweek van 28 September.
Ons vir Jou
Ons vir jou is binnekort weer in die Staatsteater.
Die onbeholpe djin
Ná die sukses van sy roman en rolprent Roepman skryf Jan van Tonder vir die eerste keer vir die teater – ’n klug wat vanjaar by Aardklop debuteer.
Ella se perde
Die eksentrieke ‘perdevrou’ van die Overberg kry lewe op die verhoog in hierdie treffende toneelstuk deur die bekroonde dramaturg Charles Fourie.
Sakrament
Alles wat in families gebeur, is sakramente; elke banaliteit word heilig.
Die lewe is alleen draaglik as ´n mens ´n bietjie dronk is
Daar’s niks nuuts onder die son nie.
My boetie se sussie se ou
Dit is nou 18 jaar later en John Smith is steeds ´n Londense taxi bestuurder, woonagtig in Highgate met sy vrou Mary en in Finchley met vrou Barbara.
Teer
Ná die sukses van Altyd Jonker verlede jaar, snoer regisseur Jaco Bouwer en aktrise Nicola Hanekom weer kragte saam.
