’n Versameling werke deur die kunstenaar Dr Willa Boezak word ten toon gestel by die Kunstekaap in Kaapstad tot 11 Januarie 2015.
Sleutelwoord Argiewe:Nelson Mandela
Wat sê die prokureur
Die afgelope 21 jaar lank bemagtig Igna Klynsmith luisteraars deur sy RSG-program “Regsake” met kundige raad en praktiese insig oor regsake wat elkeen raak.
Gesprekke met myself
Gesprekke met myself wil deur sy private argief die Nelson Mandela agter die persona vir lesers toeganklik maak.
Our Madiba: Stories and Reflections from those who met Nelson Mandela
Melanie Verwoerd, voormalige ANC-LP en Ambassadeur in Ierland, het die voorreg gehad om heelwat tyd saam met Nelson Mandela te spandeer.
In Qunu
Lionel Besterfield was in Qunu met sy kamera tydens Nelson Mandela se begrafnis.
Terugblik op 2013
Onthou: Nelson Mandela, Doc Immelman, Mandy Rossouw, Nico van Rensburg, Chinua Achebe, Roger Ebert, James Gandolfini, Tom Clancy, Lou Reed & Peter O’Toole.
Nelson Mandela, 1918 – 2013
Nelson Mandela, die man wat Suid-Afrika en al sy mense bevry het, is oorlede in die ouderdom van 95 jaar.
Mandela : Long Walk To Freedom (Trailer)
Nelson Mandela Met: Idris Elba, Mark Elderkin, Gys de Villiers, Sivuyile Ngesi & Carel Nel Regisseur: Justin Chadwick
Mandela skildery kry voete in New York
Diewe is weg met ‘n skildery van Nelson Mandela by ‘n galery in New York.
Madiba in Kaapstad
Werkers is verlede Donderdag besig met ‘n portret van Nelson Mandela op die munisipale geboue van die Stad Kaapstad.