Oudpres. Nelson Mandela is vand in die hospitaal opgeneem, het die presidensie in ‘n verklaring gesê.
Sleutelwoord Argiewe:Nelson Mandela
Mandela-banknote
Die DA het pres. Jacob Zuma se aankondiging Saterdag dat oudpres. Nelson Mandela se gesig op ‘n nuwe reeks banknote sal verskyn, verwelkom. Opposisie verwelkom Mandela-banknote
Mandela swak
“Die voormalige president, Nelson Mandela, se gesondheid is glo “swak” het emeritus aartsbiskop Desmond Tutu Dinsdag bekend gemaak.”
Vereeniging: Die onvoltooide vrede
“Dit was die begin van die einde van die ou orde: ons het nie geweet wat aangaan nie en kon nie meer sonder die ystervuis van die veiligheidsmagte regeer nie.”
Mandela afgeluister
Die Sunday Times het die naweek berig dat oudpresident Nelson Mandela se huis in Houghton met afluistertoestelle toegerus voor die ANC se nasionale konferensie in 2007.
Morgan Freeman in Suid-Afrika
“Die Oscar-bekroonde akteur Morgan Freeman maak gereed om saam met ‘n groep motorfietsryers vanaf Johannesburg na Kaapstad te ry vir Mandela-dag.”
Omstredenheid oor nadoodse ondersoek op Mandela
‘n Skildery met die lyk van oudpres. Nelson Mandela wat ‘n nadoodse ondersoek ondergaan veroorsaak omstredenheid in ‘n Johannesburgse winkelsentrum, het die Mail & Guardian Vrydag berig.
Die roekelose Mandela
‘n Nuwe boek oor oud-president Nelson Mandela maak dit duidelik dat dié opgehemelde leier glad nie ‘n onskuldige liefdeslewe gehad het nie.
#Malema op Time se Bum List
#Time het gister die 2010 Time 100 lys met die gewone fanfare bekendgestel. Dit is ’n lys van die wêreld se mees invloedrykste mense.
Die laaste Afrikaanse superhero
Die laaste Afrikaanse superhero is ’n handleiding vir die moderne man met outydse waardes; ’n stuk waarin die komiese akteurs Leon Kruger en Esther von Waltsleben vir die eerste keer kragte saamspan.
