Die Heuwels Fantasties se nuwe album, 2021, bestaan uit 15 nuwe liedjies.
Sleutelwoord Argiewe:Pierre Greeff
Jy stel my teleur
“Jy Stel my Teleur” is die eerste enkelsnit vanaf `n vollengte DHF album wat eersdaags uitgereik word.
OKAY! Nuwe album van Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties is terug met ‘n splinternuwe album.
Sporadies Nomadies
“Sporadies Nomadies” is ‘n Fokofpolisiekar liedjie. Francois van Coke, Hunter Kennedy en Pierre Greeff voel dat dit hul leefstyl nogal goed opsom.
Eksie Ou
Jack Parow se tweede album, Eksie Ou, word binnekort vrygestel.
