Kaartjies vir beide Liefde by die Dam konserte in Johannesburg en Kaapstad, het binne `n dag na die verkope in Februarie oopgemaak het, uitverkoop.
Sleutelwoord Argiewe:Pierre Greeff
Liefde by die Dam is terug!
Vir die afgelope twee jaar het die pandemie alle konserte gekelder, maar nou is dit gelukkig weer tyd om die hekke wyd oop te swaai en te laat waai! Liefde by die Dam is een van daardie feeste wat musiefliefhebbers op hul kalender merk. “Next level” soos die outjies in die voorste ry dit noem. Groot name op een van die grootste musiekverhoë in die land. Die program sorg vir die heerlikste musiek vir jonk en oud, `n ideale dag uit saam met jou vriende en familie.
Wat dit vat
Dit was pret, dit was plesier en dit was ’n malligheid op note.
Victoriabaai
Een oggend op pad na die studio vir die dag se opnames, het Lucas Maree se liedjie “Victoriabaai” op die radio gespeel.
Volume by die Fort
Die Heuwels Fantasties stel die Volume album met hulp van hul vriende Early B, Coenie De Villiers en Refentse bekend.
Halfvol – die album
Die streng inperkings-reëls in 2020 het vir Corné Pretorius, `n bedrywige besigheidsman, skielik die kans gegee om sy droom om `n sanger te wees, te begin uitleef. Binne `n jaar het hy reeds groot sukses behaal met sy debuut-liedjies “Vuur en Vlam”, “Vergewe My”, “Halfvol” en “Biertjies.” Die nuutste enkelsnit “Liefde is `n Werkwoord” is verlede …
Liefde is ’n werkwoord
Corné Pretorius het “Liefde is `n Werkwoord” in studio geskryf en opgeneem saam met Hunter Kennedy en Fred den Hartog.
Herverbeel
Met Herverbeel pak Die Heuwels Fantasties nuwe verwerkings en akoestiese weergawes van hul treffers, sowel as unieke samewerkings met verskeie kunstenaars aan.
Lockdown Legato
Unieke piekniekkonserte vind van 3 tot 5 Desember in die Komanjiestuine in Kaapstad plaas.
Ek mis jou
Die liedjie is verlede jaar by Sunset Recording Studios opgeneem.
