Roekeloos,
18 Maart.
In suburbia, waar mammas met hul babas in stootwaentjies gaan draf en mens op ’n Saterdag grassnyers en die geblêr van rugby op TV hoor, verloop dinge nie altyd volgens plan nie.
Party babas word nie deur die ooievaar afgelewer nie. Party word in glas gemaak.
* Debuut *
Met: Tinarie van Wyk Loots, Paul du Toit, Stian Bam, Bronwyn van Graan en Sive Gubangxa
Teks en regie: Nicola Hanekom
Vervaardiger: Haas en Kaas
Klankontwerp: James Webb
Genre: Drama
Ouderdomsbeperking: Geen 0/18 jaar
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R 110
Plek: Gimsaal, Oudtshoorn
Datum: 4 April: 10:00; 5 April: 14:00; 6 April: 20:00; 7 April: 20:00; 8 April: 10:30 en 14:00; 9 April: 20:00; 10 April: 10:00; 11 April: 16:00

Lewer kommentaar