Danie Reënwolf bring sy vyfde digbundel uit.
Kategorie Argiewe:Gedigte
Gedigte van Megan Samuels
Meisie met die ghoema hare, wie se selfbeeld bevraagteken word, omdat jy anders lyk, anders dink en anders voel.
Gedigte van Elize Ehlers
Bose, kru, gevoellose daad
verminkte vlinder-meisietjie
my kindjie, geknak, wreed geskaad
haar siel is leeg, donker, dof
verminkte vlinder-meisietjie
het ‘n wriemelende wurmpie geword
Gedigte van Emmarentia Kirsten
As die dag van swoeg en sweet verby is,
as die take verrig is,
as jou lysie af gemerk is, wat bly oor?
Gedigte van Amelia Rootman
Hy trek ‘n papiersak oor sy kop
Freak, misfit, fokop
Gedigte van Genevieve Cloete
Baie saggies kom sluip sy nader met haar yskoue hande hou sy my vas
Verwelkte herfs verkleurde blare hardloop vining verby en tussen deur my voete
Sny ‘n Syn
9 Maart, Stellenbosch
4 Februarie
Die eerste Sondagkoerant verskyn in Suid-Afrika.
12 Januarie
Die bekende Afrikaanse skrywer, digter en dramaturg Jan FE Celliers word gebore.
Gedigte van Chadwin Verwey
Iets krap, dit jik
Onlus, onrus
Jy wiek en wig
Niks van dit word uitgewis
