gestrooide
idees
brand
kragteloos . . .
Kategorie Argiewe:Gedigte
2 Mei
Die eerste drie verse is in 1918 deur CJ Langenhoven geskryf. Hy het ook die aanvanklike melodie gekomponeer.
Die Vervoering van die Sonnedouers: ‘n Avontuur deur die Natuurprag van die Onderbos
Hierdie moeras vol sonnedouers is
‘n vernuftigheid wat te mooi is
1 Maart
1878 Die Afrikaanse skrywer en digter AG Visser word gebore op die plaas Zaaifontein in die distrik Fraserburg.
Gedigte van Teãrlach
stres is soos om
op ‘n dun kabel te stap
Afrikaanse rympies
Ooievaar, lange poot,
Haal die paddas uit die sloot,
28 Desember
Die eerste vlug in Suid-Afrika vind plaas by Oos-Londen toe Albert Kimmerling ’n hoogte van 6 meter bereik.
My Hande is my Rande
Splinternuut, en gebaseer op ’n ware gebeurtenis, is My Hande is my Rande – ’n instrumentale vertoning met kraakvars nuwe musiek uit die pen van Rocco de Villiers.
Woordtrofees 2022 en die wenners is
Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November by ’n geleentheid by Johannesdal 1207 bekend gemaak.
Woordtrofees-benoemings 2022
Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak.
