Die Gedigtefees in McGregor het oor die afgelope dekade gevestig geraak as een van die mees gewilde literêre feeste in Suid-Afrika.
Kategorie Argiewe:Gedigte
Valiant en die Oopmond Bende
Oopmond is ‘n warm-onder-die-kraag toordery met digkuns en musiek wat alles in lewende lywe op die verhoog ontvou.
Woordfees 2022 Program
Die lente én die chronologiese dagprogram vir die Woordfees in Oktober is hier.
Vlerkvat
Die geneeskrag van skepwerk, handewerk, ‘n gehekel van gedagtes wat bruikbaar neerslag vind in daardie doodsmisbruikte woordjie: KUNS
Gedigte van Nokros
hier onder die jongmensboom
kom vat die jare aan my,
aan my kierie se eelte
Die verhaal van Antjie Somers
Antjie Somers, struikrower.
Jors en sy hings
‘n Roekelose verkragting van Pulvermacher, spesiaal vir #AfrikaansVrydag .
Gedigte van Sheridan Walter
maar dis in die stiltes
wat mens net
soveel keer sien-kom
Antjie Krog gehuldig by Tuin van Digters
Antjie Krog, gevierde Afrikaanse digter, skrywer, joernalis en akademikus wie se werk ook al in verskeie ander tale vertaal is, is die digter wat vanjaar op 7 en 8 Oktober by die Tuin van Digters by die Breytenbach Sentrum in Wellington gehuldig word.
Die Tuin
Na die sukses van die eerste twee digbundels wat meer as 4000 kopieë verkoop het stel Danie du Toit (Reënwolf) sy derde digbundel Die Tuin bekend.
