i gulp sadness like / i want it / to empty myself
Kategorie Argiewe:Gedigte
Gedigte van Bennie B
ek streel my beminde se voete
my beminde se voete is magies
Danie Reënwolf Live
Danie du Toit (van Spoegwolf en Reënwolf) is terug op die pad, die keer met ‘n vriend of twee. Hy bring die beste songs, stories en gedigte wat soos ‘n storm van woorde en sterre deur die land gaan. Die grootste songs van die laaste dekade, ‘n paar nuwe stories en enkele gedigte uit sy …
Gedigte van Anè Knott
Eintlik al vir ’n rukkie.
Gedigte van PJ Badenhorst
Lente se blou
kwyn in my oë
Gedigte van Corna Badenhorst
Eers is sy vrou weg met die nuwe TV, ja die een met die ekstra groot skerm
Gedigtefees in McGregor 2021
Een van die jaarlikse hoogtepunte op die Wes-Kaapse fees-kalender, is die Gedigtefees, wat al sedert 2013 in die lieflike dorpie McGregor aangebied word.
Gedigte van Pieter Goosen
Ek mis jou soms in gesprek as ek wegraak en my vinger ys in my glas rondkrap.
Tiende Tuin van digters
Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober 2021 die 10de agtereenvolgende jaar by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas.
woordmakers – Tuin van Digters 2021
Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober die 10de agtereenvolgende jaar plaas.
