Die Moot Premiere die 26ste September by Hoërskool Oos-Moot.
Millennium op die langpad met Ry
Die Afrikaanse rockgroep Millennium is terug met “Ry” — ’n rou, energieke punk-rock roadtrip anthem wat vryheid, vriendskap, lang paaie en die hartklop van rock & roll vasvang.
Nuwe Jan Blohm album
Die bekroonde Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Jan Blohm keer terug met ’n nuwe, diep persoonlike album, Tot Daar Waar Die Lig Is — ’n projek wat voel soos ’n belydenis, ’n gebed, ’n terugblik en ’n nuwe begin.
My liewe kind
Geïnspireer deur Jeremy James se eie pad van verlies en nuwe vreugde, herinner die lied aan sy dogtertjie wat op vierjarige ouderdom oorlede is, maar ook aan die geluk en lig wat sy seuntjie terselfde tyd ’n jaar later terug gebring het.
Ruth – Glo
Ruth se jongste pop ballade met organiese klanke, Afrika koor, subtiele elektroniese dans nuanses, sielvolle opvoering en 'n hoopvolle melodie.
Eerste vir Alles
Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik.
Gee my jou hart
Net Francois is ’n nuwe naam in Afrikaanse musiek – maar nie ’n onbekende gesig nie.
31 Mei
Die geliefde Afrikaanse kunstenaar Wynand Strydom keer terug met ’n kragtige nuwe album, “31 Mei” — ’n diep persoonlike projek wat geskiedenis, herinnering, familie-erfenis en Afrikaanse identiteit op aangrypende wyse saamweef.
Arend – Boshoff Arendse
Arend is die talentvolle kunstenaar, Boshoff Arendse, se nuutste enkelsnit en simboliseer vryheid, selfontdekking en die soeke na jou plek in die wêreld.
Koop vir jou ’n Bakkie
Daar is min dinge so eg Suid-Afrikaans soos ’n bakkie, ’n daktent, ’n visstok, ’n koelboks en ’n goeie storie met ’n knipoog.
