Spesiale musiekvideo vir inspirerende vroue

Kunstenaars wat vroeër vanjaar optredes in Suidoosterfees-produksies moes kanselleer as gevolg van die Covid-19-pandemie, het talente saamgesnoer in ’n spesiale musiekvideo wat Suid-Afrikaanse vroue vir hul inspirerende diens aan die gemeenskap eer.

Franse Hugenote kom na Suid-Afrika

In 1598 is die Edik van Nantes uitgevaardig wat protestante volle geloofsvryheid en gelyke regte met katolieke gegee het. Dit het die geloofsoorloë in Frankryk vir ’n tyd lank beëindig. Die herroeping van die Edik van Nantes op 8 Oktober 1685 onder Lodewyk XIV het ’n bloedige vervolgingsveldtog onder die protestante in Frankryk ontketen. Die [...]