Die ploeter in die modder wat al dieper word; die wêreld pars die asem uit my.
Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome
Die Afrikaanse kunstenaar Zoé keer terug met haar nuwe enkelsnit, “My Hede” — ’n eerlike, angstige en diep persoonlike lied wat die spanning vasvang tussen drome najaag, uitbranding oorleef en probeer sin maak van die wêreld waarin jy jouself bevind.
Vergete herinneringe
Die woorde gly stadig deur sy gedagtes soos ’n lied wat hy iewers gehoor het, maar nie kan plaas nie.
Oudisies vir Liewe Heksie
Verna Vels se geliefde Liewe Heksie, wat terloops op 42 April verjaar (ja, 42!), kruip geslag ná geslag diep in kinderharte.
Wraak
Die disko het weergalm van die musiek. Midde in die lawaai, was ek al goed warm, waar ek daar by ‘n tafel gesit het.
Gly mamma gly
Afrikaanse rockgroep Millennium is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat luisteraars van die eerste sekonde af op ’n wilde, energieke rit neem.
Huis toe – Loufi
“Hierdie song is vir die broken winged bird,” sê Loufi.
Weskus-wals
Christiaan Baartman, bekend as een van Suid-Afrika se vriendelikste kunstenaars, stel sy nuwe enkelsnit, “Weskus-wals”, bekend — ’n warm, vreugdevolle liefdeslied wat gebore is uit ’n besonderse ware verhaal van noodlot, afstand en liefde met die eerste oogopslag.
Om jou pa te wees
Francois Boyce vier die voorreg van vaderskap in sy nuwe enkelsnit: "Om Jou Pa te Wees".
Hoor jy my?
Dié lang verwagte enkelsnit bied ’n aangrypende musikale ervaring wat rou emosie, eerlike storievertelling en grensverskuiwende klanke saamweef in ’n unieke luisterervaring.
