Iemand raak vryerig.
Sleutelwoord Argiewe:Afrikaans
Trippe, trappe, trone
Trippe, trappe, trone
Die varkies in die bone,
Die koeitjies in die klawer,
Die perdjies in die hawer,
Oupa het ’n vark gery
Ta, rara, ra, boemtie-y,
Oupa het op ’n vark gery,
Afgeval en seergekry,
Opgeklim en weer gery,
Ta, rara, ra, boemtie-y.
Charlize Theron kan jou leer vloek
Charlize Theron leer aanbieder om in Afrikaans te vloek
Die feëkoningin / The Fairy Queen
Kaapstad Opera, in samewerking met die US Musiekdepartement, voer Purcell se opera The Fairy Queen in Afrikaans uit.
Jou ma se stink pantoffel … leer Afrikaans en Arabies
… met Spookies
Die Storie van Afrikaans – Deel 1
In hierdie boek- wat in twee dele gepubliseer word en gedeeltelik gebaseer is op E.H. Raidt se Afrikaans en sy Europese verlede – word opnuut gekyk na Afrikaans se veelkantige herkoms: die Europese geskiedenis van Afrikaans (grondig vernuwe en beduidend aangevul) én veral Afrikaans se Afrikaherkoms – oor die opbouproses sedert die 17de eeu om Afrikaans in 1925 as amptelike taal erken te kry, Afrikaans se ontwikkeling as volwaardige standaardtaal in die 20ste eeu en veral die aanneem van die funksies wat hiermee gepaard gaan, Afrikaans se ongelukkige apartheidsverlede en die bevrydings- en versoeningsprosesse wat hierna nodig was.
Afrikaanse SkryfGoed 5
Afrikaanse SkryfGoed 5 is ’n versameling van vier skryfhulpmiddels vir Microsoft Office.
Ink se derde Skryfkompetisie
Daar is ‘n eerste plek in die gedigte- asook ‘n eerste plek in die verhale-afdeling.
Ons praat Afrikaans
diverse mense – een taal
