Daar doer in die fliek sluit aan by die televisiereeks met dieselfde naam wat op kykNet uitgesaai is.
Sleutelwoord Argiewe:Afrikaans
‘n B vir Afrikaans
Kookkuns.com het onlangs aangekondig dat hulle die B-afdeling van hul A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns terme voltooi het.
Marinda van Zyl gesels oor Amraal
Die storie van Amraal en sy mense begin by die Hantam, strek deur Namakwaland, Pella en die suide van Namibië tot in Gobabis.
‘n Boerseun in Soweto
In die gange van die Moletsane hoërskool in Soweto weerklink daar êrens ‘n Afrikaanse les.
Louise Smit, ma van Haas Das en Wielie-Walie
‘n Terugkyk na die televisiereeks van karakters wat volksbesit in Afrikaaans is – Haas Das se nuuskas, Bennie Boekwurm, Sarel Seemonster, Karel Kraai en Liewe Heksie en haar vriende in Blommeland.
Stylboek – Riglyne vir paslik skryf
Hierdie omvattend herbewerkte uitgawe van die Stylboek wat in 2006 gepubliseer is, is ’n ideale naslaanbron vir almal wat in Afrikaans skryf.
Pen Afrikaans
VerledeSondag was dit Internasionale Moedertaaldag.
10 sêgoed eie aan die Kaap
Hierdie week kyk Riaan Grobler en Caryn-Ann Nel spesifiek na woorde en sêgoed wat baie gewild is onder Kaapse mense.
Waar Afrikaanse spreekwoorde vandaan kom #621: Die klere maak nie die man nie
Die klere maak nie die man nie
#TuinVanDigters Uit Opperman se laboratorium
DJ Opperman se destydse Letterkundige Laboratorium het ‘n wesentlike invloed gehad op die Afrikaanse digkuns van latere generasies.
