Die tyd het aan gebreek vir nuwe vorm van vermaak! Bek-Rek! is Suid-Afrika se eerste komediegroep wat spesialiseer in die Afrikaanse vorm van Standup.
Sleutelwoord Argiewe:Afrikaans
Die Dinges is ‘n Watsem
Die Dinges is ‘n Watsem, met samestelling en regie deur Mareli Hattingh, is ‘n prettige, pittige samestelling van stories en staaltjies, deur onder andere Jan Spies en Nataniël.
Gatiepie sien Vrou Spoke
Hierdie Bruinmense K.A.T. … sommige Josters sê Boeshies, die an’er langs Tafelberg praat van Gam se kind, maar nevermind al daai goeters.
Coenie die nuwe gesig van ATKV
Coenie de Villiers is aangestel as die uitvoerende direkteur: kultuur van die ATKV, met ingang 1 Desember 2006.
Wie speltoets die beste in Afrikaans
Afrikaans is ryklik geseën met ‘n hele spul speltoetsers waaruit verbruikers kan kies.
