Die FAK-sangbundel se eerste verskyning in 1937 was ’n belangrike kulturele gebeurtenis.
Sleutelwoord Argiewe:Afrikaans
Die vagina monoloë
The Vagina Monologues gaan nou vir die eerste keer in Afrikaans opgevoer word.
Halala Afrikaans
Afrikaans is oor die afgelope drie eeue al baie dinge genoem.
Jou Triller Show
Die aap is uit die mou – Michael Jackson is tall, dark en … Afrikaans!
slavin
Annelise het destyds skaamteloos alle grense van betaamlikheid oortree en in die proses die Afrikanervrou se seksualiteit en seks in die Afrikaanse samelewing in die algemeen oopgeskryf.
Deur die oog van ‘n naald
Mathews Phosa se digkuns is gelukkig nooit gesien as ‘n manier om “die taal van die onderdrukker” populêr te probeer maak nie.
’n Jolige affêre!
As jy hou van unieke kombinasies, ’n gróót verskeidenheid kunstenaars en klanke wat so mooi is dat dit jou hoendervleis gee, is die feesgedeelte van Roots net reg vir jou.
Annerlike Afrikaans en Halala Afrikaans
Kan daar enigsins ‘n verband wees tussen ‘n kontreiwoordeboek en ‘n biografie van Afrikaans.
‘n Vuur gevang in glas
Amanda Strydom lewer met dié vertoning ’n kragtoer met die werke van haar mentor, Hennie Aucamp – die vader van die Afrikaanse kabaret.
1 000 + Resepte in Afrikaans
Kookkuns.com het nou meer as 1 000 resepte, almal in Afrikaans.
