Mooi.
Sleutelwoord Argiewe:Afrikaans
Terry Pratchett by die Taalmonument
The Watch is in Suid-Afrika verfilm.
Afrikaans in History of Swear Words
’n Afrikaanse sêding in Netflix se History of Swear Words.
Bogger
Die Nederlandse werkwoord boggeren het oorspronklik verwys na sodomie.
Nuttige naanbrood
Die N-afdeling van Kookkuns.com A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.
’n Lys Klassieke Eiename in Afrikaans
Die lys van klassieke eiename is ’n Engels-Afrikaanse lys, waarin die Engelse vorme as trefwoorde verskyn saam met die Afrikaanse ekwivalente.
Meertalige Wiskundewoordeboek
Die Meertalige Wiskundewoordeboek bevat vertalings van Engelse wiskundige konsepte en woorde in al Suid-Afrika se amptelike landstale.
kwaaiafrikaans
Praat jy beskaaf?
Gevaaalik
Komedie het ’n nuwe reeks Afrikaanse T-hemde.
Alpha 1999
Een van die heel eerste TV-reekse wat in Afrikaans oorgeklank is was Alpha 1999 (Space 1999).
