JP du Plessis het sy graad in Drama- en Teaterkunde in 2003 aan die UFS voltooi en is tans besig met sy M-verhandeling.
Sleutelwoord Argiewe:Marthinus Basson
Bloeiende Lente
In hierdie outobiografiese werk oor die seksuele ontwakening van tieners kyk Frank Wedekind met ongenaakbare eerlikheid na die impak en tragiese gevolge wat verdoeseling van feite, onkunde, halwe waarhede en verstokte morele waardes op die lewens van drie jong mense het.
Johannes Kerkorrel
Terwyl hy nog as ‘n joernalis gewerk het, het Johannes Kerkorrel in 1986 vir die eerste keer die verhoog betree. Hy het ‘n uiters satiriese politieke kabaret saam met die skrywer Elmarie Kitshoff en die sangeres Lieze Stassen by die Green Room in Kaapstad aangebied.
