Die eerste KykNET Fiësta-toekennings is die week in Kaapstad oorhandig.
Sleutelwoord Argiewe:Marthinus Basson
Die kortstondige raklewe van Anastasia W
Die gevierde skrywer Marlene van Niekerk (Triomf, Agaat) pak saam met regisseur Marthinus Basson ‘n vlymskerp satire aan.
As die broek pas
Antoinette Kellermann ontgin die realiteit van manwees eerstehands deur die aan-die-baservaring van ’n vrou.
Kanna-toekennings 2009
Die wenners van die Absa KKNK Kannas is Vrydag by Buffelsdrift net buite Oudtshoorn bekend gemaak.
Die beste dinge by die KKNK is verniet
Negatiewe ekonomiese vooruitsigte sal feesgangers by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees hul sente laat omdraai vir die volgende jaar of twee.
Blou uur
Die atmosfeer van die blou uur – die wasige vroeë skemering van versugting, romantiese drome en
te soet aandblomme.
Fleur du Cap-wenners 2009
Die beste van die Suid-Afrikaanse toneelwêreld is die naweek bekroon met die oorhandiging van die Fleur du Cap-toekennings in die Kunstekaap-teater in Kaapstad.
18*
Die perfekte kuier, chill, chat, dans en ‘n goeie tyd hê; om daai meisie te vry wat jy lankal eye; om te vergeet van die span wat jy nie gemaak het nie; baie booze, baie baie booze.
KKNK 2009 – My keuse
Quintus van Rensburg se oorspronklike plan was om vanjaar se KKNK te ignoreer, dit was tot Mevrou snuf in die neus gekry het.
Sakrament
Alles wat in families gebeur, is sakramente; elke banaliteit word heilig.
