Kind Hamlet is deels dokumentêr, deels ode; dog volkome teater.
Sleutelwoord Argiewe:Marthinus Basson
Die vrou vantevore
’n Klop. Die deur word oopgemaak. Daar is ’n vrou by die deur. Die man herken haar nie. Sy het gekom om hom te herinner aan ’n belofte wat hy 24 jaar vantevore gemaak het om haar ewig lief te hê.
Bos
Tien tieners. In ’n bos. By ’n oorlewingskamp. Onder toesig van ’n paramilitêre instrukteur.
2012 Fleur Du Cap-benoemings
Die gesogte Fleur du Cap-toekennings vir teaterproduksies word op 18 Maart by die Baxter-teater in Kaapstad gehou.
2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Medea
In ʼn tyd waar tannies met towerspreuke Blou Bulle wil tem vir die liefde, en waar gesinsmoorde gereeld voorkom, is die verhaal van Medea nog altyd waar en nuut.
‘n Lewe in die teater
Die verhouding tussen twee akteurs word geskets in geestige toneelstukkies.
Klaasvakie
Die gevierde aktrises, Wilna Snyman en Antoinette Kellermann, is saam te sien as bejaarde vroue in ‘n ouetehuis, wat hulle tyd verwyl in bitter en bitsige kompetisie.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
2011 Fleur Du Cap-benoemings
Beste Aktrise: Antionette Kellermann – As Die Broek Pas Jennifer Steyn – Molly Bloom Liezl de Kock – Womb Tide Robyn Scott – London Road Beste Akteur: Chris van Niekerk – Dinsdae By Morrie Nat Ramabulana – The Girl in the Yellow Dress Thami Mbongo – Woyzeck Warrick Grier – Blackbird Beste Regisseur: Marthinus Basson …
