Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:Quintus van Rensburg

‘n Kaapse bobejaan

Bobejaan in Kaapstad QVR

Die Kaapse kroegman is verstom toe ’n bobbejaan die kroeg besoek en vra vir ’n brandewyn.

Gepubliseer deurRoekeloos05/09/202504/09/2025Gepubliseer inGrappeSleutelwoorde: Quintus van RensburgLos kommentaar op ‘n Kaapse bobejaan

Rugby in die Hemel

ou omies deur QVR

Twee oud-Springbokke wat al redelik aanstap in die jare sit en wonder hardop of daar rugby in die Hemel is.

Gepubliseer deurRoekeloos31/08/202529/08/2025Gepubliseer inGrappeSleutelwoorde: Quintus van RensburgLos kommentaar op Rugby in die Hemel

Klein Jors se groot skok

seuntjie verbaas QVR

Klein Jors is geskok toe hy een aand ontydig by sy ouers se kamer instorm.

Gepubliseer deurRoekeloos29/08/202529/08/2025Gepubliseer inGrappeSleutelwoorde: Quintus van RensburgLos kommentaar op Klein Jors se groot skok

‘n Boerseun se plan

woestyn kroeg QVR

Twee boerseuns sit en boer op hulle voorstoep.

Gepubliseer deurRoekeloos23/08/202529/08/2025Gepubliseer inGrappeSleutelwoorde: Namibwoestyn, Quintus van RensburgLos kommentaar op ‘n Boerseun se plan

‘n Patio op Porterville

twee arm dogtertjies QVR

Twee laerskool dogtertjies van Porterville is op pad skool toe. Die een haal iets uit haar sak en wys vir haar vriendin: “Kyk hier wat kry ek die ander dag op ons patio. ‘n Kondoom.” “O, ja,” antwoord haar vriendin nuuskierig. “Wat is ‘n patio?”

Gepubliseer deurRoekeloos19/08/202529/08/2025Gepubliseer inGrappeSleutelwoorde: Porterville, Quintus van RensburgLos kommentaar op ‘n Patio op Porterville

Eerste keer by die ballet

ballerinas

Toe ek my dogter die eerste keer ballet toe vat het sy die storie so gekyk vir ’n tydjie, waarna sy oorleun na my en sê: “Hoekom dans hulle op hul tone? Hoekom kry hulle nie net langer meisies nie.”

Gepubliseer deurRoekeloos12/08/202529/08/2025Gepubliseer inGrappeSleutelwoorde: Quintus van RensburgLos kommentaar op Eerste keer by die ballet

Vyf vrae aan Ryno Velvet

Ryno Velvet

Ryno Velvet se jongste enkelsnit “Volkswagenbussie” het onlangs verskyn. Velvet is ’n boorling van Suid-Afrika se eie Rock City, Bellville. Quintus van Rensburg het vyf vrae aan hom gestel.

Gepubliseer deurRoekeloos12/06/202321/06/2023Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Quintus van Rensburg, Ryno Velvet2 Kommentare op Vyf vrae aan Ryno Velvet

Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad

Kersboom, Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad, 2020, foto: Quintus van Rensburg

Kersboom, Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad

Gepubliseer deurRoekeloos02/12/202229/11/2022Gepubliseer inKuns & OntwerpSleutelwoorde: Kaapstad, Quintus van Rensburg, Victoria & Alfred WaterfrontLos kommentaar op Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad

Jors en sy hings

‘n Roekelose verkragting van Pulvermacher, spesiaal vir #AfrikaansVrydag .

Gepubliseer deurQuintus van Rensburg29/07/202229/07/2022Gepubliseer inGedigteSleutelwoorde: Pulvermacher, Quintus van Rensburg1 Kommentaar op Jors en sy hings

Ben Kruger oorlede

Ben Kruger

Die akteur Ben Kruger is oorlede in die ouderdom van 64 jaar.

Gepubliseer deurRoekeloos26/05/202127/05/2021Gepubliseer inFlieks & TV, TeaterSleutelwoorde: Anthony Wilson, Ben Kruger, Die Hoenderkop, James Winkler, Quintus van RensburgLos kommentaar op Ben Kruger oorlede

Posts pagination

Nuwer artikels 1 2 3 4 5 … 10 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Bafunny Bafunny 2026
  • Lente in die lug – Amira Willighagen
  • Richann Brüssow – Mielielande
  • Die grot
  • Carmen van Tonder se Oorlog

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot
  • riyaan wilson oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier