In 1487 vertrek die Portugese seevaarder Bartolomeu Dias met sy vloot uit Lissabon op ’n sending om die seeweg na Indië te vestig om die suidpunt van Afrika.
Sleutelwoord Argiewe:Quintus van Rensburg
Kersboom, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 2020
Kersfees in Kaapstad
Hoogtepunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis – Rotskuns
Daar is rotskuns in feitlik elke distrik in Suid-Afrika wat terugdateer na die Steentyd; gemaak deur mense uit ’n vroeë jagter-versamelaarskultuur.
Johnny Nash se bydrae
Johnny Nash is die week oorlede in die ouderdom van 80 jaar. Indien jy die opskrifte moet glo was sy loopbaan beperk tot een liedjie “I Can See Clearly Now”.
Louis Armstrong se trompet
Met sy onmiskenbare rasperstem, fenomenale longkrag en eiesoortige swier het Louis Armstrong jazz na nuwe hoogtes gevoer.
kwaaiafrikaans
Praat jy beskaaf?
Eerste Britse besetting van die Kaap
Die eerste Britse besetting van die Kaap vind plaas op 16 September 1795.
Die storie met die maskeerband
Japie was nooit op sy gemak in die omgewing van dames nie.
Jannie se boete
Die skool het ’n boetestelsel vir kinders wat vloek. R10 vir elke vloekwoord.
Pandora’s Box
Die Breytenbach-galery in Wellington vier Kersfees met ‘n wye verskeidenheid mediums en kunstenaars en gaan kunswerke verkoop teen verlaagde pryse. Dis ‘n sakpas, “koop en pak in ” viering vir die Kerskous.Die uitstalling, Pandora’s Box, is tans in die galery in die Breytenbach-sentrum in Burgerstraat 14 in Wellington en is tot einde Januarie te sien. Pandora’s …
