’n Legendariese beeldhouwerk van Anton van Wouw is volgende week op veiling in Johannesburg. Dieselfde veiling spog ook met ’n steendruk van Henri Matisse.
Sleutelwoord Argiewe:Quintus van Rensburg
Queen of the Desert
Emosioneel en ’n slagoffer van onbeantwoorde liefde, verfilm teen ’n landskap van sand, baie sand. Dit is wat Werner Herzog maak van ’n vroulike historiese figuur.
The Adderall Diaries
The Adderall Diaries raak interessante filosofiese vrae aan en postuleer van meet af: die waarheid is subjektief.
High-Rise
Regisseur Ben Wheatley laat hom nie in ’n blik druk nie.
WoordTROfees Wenners vir 2016
Die sewende jaarlikse WoordTROfees, ondersteun deur die ATKV, is Maandagaand tydens ’n geleentheid by die Stellenbosse Stadsaal uitgedeel.
Waar’s Verwey nou?
Hul angswekkende geskree laat jou keel toetrek van angs, terwyl die Stalin-orrel oorkant die Zambesirivier ontploffings rondom die basis laat blom.
Our Land / Ons Land
Our Land / Ons Land is ’n besondere uitstalling wat Pierneef se ikoniese panele van die Johannesburg-stasie onder oë neem.
Picturesque Confrontations: A Selection from the Sanlam Art Collection
Dis eenvoudig, groot maatskappye kan van die beste kuns bekostig. Picturesque Confrontations is ’n voorbeeld hiervan.
10 Jaar van Afrikaanse Grappe weer gedruk
10 Jaar van Afrikaanse Grappe is nou weer in druk en beskikbaar by Exclusive Books in die Mimosa Mall in Bloemfontein.
Liplangs
Die Roekelose Woordeboek het ‘n rits nuwe woorde gekry.
