Een van die beste Suid-Afrikaanse kunservarings in jare het die maand die hartjie van Bellville verlaat vir Sandton.
Sleutelwoord Argiewe:Quintus van Rensburg
Tranquility Base Hotel & Casino
Die Artic Monkeys het ’n groot klomp aanhangers verloor met hul sesde album Tranquility Base Hotel & Casino, al het hulle nog nooit so goed geklink nie.
Rhye – Blood
Steeds komplekse stemmingsmusiek wat grasieus uitgevoer word.
Een middag in 1889
Een middag in 1889 stel Vincent van Gogh sy esel op in Saint-Remy de Provence in Frankryk en skilder die ou Romaanse kapel by die ingang van die voormalige Augustynse klooster van Sint Paul de Mausole, op daardie stadium omskep in ’n hospitaal vir geestesversteurdes.
Ons gaan Roth mis
Hy het ’n barshou geskryf; ’n vooraanstaande figuur van 20ste eeuse literatuur. Dikwels roekeloos en vol aweregse humor.
Art Franschhoek 2017
Art Franschhoek se deure staan weereens oop met ’n oorvloed van kuns.
Time Line
Richard Mudariki is een van die nuwe sterre op Afrika se kontemporêre kunslandskap.
Tien jaar later – die ATKV-Oesfees
Ons was laas by Solms-Delta se Oesfees met die eerste fees, 10 jaar gelede. Sedertdien het hierdie fees ontluik as een van die beste multikulturele ervarings in Suid-Afrika.
Moeder en kind
Egon Schiele, Edvard Munch, Emil Nolde, Gustav Klimt …
Ek soek my hoed
In 2011 het ek die lof besing van Jon Klassen se I Want My Hat Back. Nou is dit in Afrikaans beskikbaar as Ek soek my hoed.
