Koos het bevordering gekry by die werk, maar dit beteken hulle moet Ceres toe trek.
Sleutelwoord Argiewe:Quintus van Rensburg
Ontneem van seks; vind heenkome in alkohol
Kan jy assosieer met die opskrif?
Nou praat jy: Hoog vlieg
Steeds vermis: Dominee Jan, na ‘n jarelang obsessie oor die hoogste kansel.
Midnight in Paris
Van al die films wat ek al vanjaar gesien het, is Midnight in Paris een van die min wat jou aanspoor om ‘n sleutelbord te trotseer.
In ‘n simpel ou straatjie, Mulberrystraat
Nie vêr van Theodor Geisel se grootouers se bakkery was daar ‘n straat met die naam van Mulberrystraat. ‘n Simpel ou straatjie, wat Geisel later wêreldberoemd sou maak.
Beste Boeke van 2011
Soos verlede week belowe, ‘n handvol van die beste (internasionale) boeke van 2011.
2011 se beste kinderboeke
Publisher’s Weekly het onlangs (hulle lys van) die beste boeke van 2011 bekendgemaak.
Brothers
Laatnag om ’n vuur met die soveelste glas wyn in die hand is ek vertel van The Black Keys.
Jesus die junkie
Met al die regse predikers in Amerika wat deesdae links en regs goeters verbrand is dit dalk ’n goeie idee vir James Frey om weg te kruip.
Ek is steeds ’n U2 aanhanger
Ek het genoeg U2 CD’s op my rak om myself ’n aanhanger te noem.
