Willie Strauss se derde cd, My naam is Willie, is ‘n kulminasie van sy strewe na ‘n fusie van poësie en musiek.
Sleutelwoord Argiewe:Quintus van Rensburg
Loki´s Realm
‘n Demo van Loki’s Realm is onlangs in my hand gestop deur een van die band se lede. Dit het twee snitte bevat, “Plastic Dreams” en “I Feel”.
Teaching Afrikaans as a Foreign Language
“Ken jy Tant Mossie se Acid House Remix?” Ken jy Toast Coetzer se digkuns en die meeslepende klanke van The Buckfever Underground? Laasgenoemde was my rede om hand in die lug te steek toe hul nuwe CD, Teaching Afrikaans as a Foreign Language (TAFL), hier aangeland het. The Buckfever Underground se musiek is doelbewus onafgepoets, …
George Carlin
George Carlin, komediant par excellence, is gister oorlede in die ouderdom van 71 aan hartversaking. Hy word deur baie gereken as een van die beste ooit. Comedy Central plaas net Richard Pryor bo Carlin.
KKNK 2005: Die Shows
Daar was nie plek in verlede week se opsomming oor die KKNK 2005 nie. Hier volg my twee sinne oor elke produksie wat ek vanjaar bygewoon het.
Bob Marley
Op die mooiste eiland wat een paar oë ooit aanskou het, dis nou as jy Columbus kan glo, het ‘n jong Jamaikaanse meisie op 4 Februarie 1945 geboorte geskenk aan kaptein Norval Marley se seun.
So onthou ons Koos du Plessis – 20 jaar later …
So onthou ons Koos du Plessis het onlangs verskyn en is ‘n huldeblyk deur verskeie kunstenaars aan die ontslape sanger en digter.
Belboks
Hierdie is een boks wat maar eerder kon toe bly.
Heyah Mama
Te oordeel aan die buitekant van die koevert het X4 se Heyah Mama al op verskeie plekke gaan draai voor dit in my hande gestop is. Niemand wou daaroor skryf nie.
Land in die suide
Land in die suide is David Fourie se eerste album. Vir ´n eerste album is dit ‘n goeie poging.
