Honde is wêreldklas wanneer dit kom by opdragte soos “sit”, “bly” en “los uit die wors”.
Sleutelwoord Argiewe:Quintus van Rensburg
Rococo: Toe kuns roekeloos geraak het
Die 18de eeu het nie net pruike en pofferige rokke opgelewer nie, maar ook ’n volskaalse seksuele rewolusie vir dié met geld, mag en min selfbeheersing.
Plaaslike vegan begin hofsaak; sê bure se yskas het haar spiritueel besmet
’n Plaaslike vegan het gister amptelik haar bure gedagvaar nadat sy tydens ’n Saterdag kuier “per ongeluk” gehoor het daar’s ’n stukkie feta in hulle yskas.
Walvis ontbloot geheime van ewige jeug – geen Botox
Terwyl mense nog steeds geld mors op anti-verouderingsroom en spinasie smoothies, dryf daar in die Arktiese ys ’n walvis rond wat reeds twee eeue lank nie ’n dag ouer as fantasties lyk nie.
Namibwoestyn 2.0: Pienk met koeldrank
Toeriste in Namibië het die afgelope tyd ’n nuwe uithangplek ontdek: in die middel van nêrens staan ’n werkende pienk yskas wat lyk asof dit uit ’n pophuis ontsnap het.
Kaapstad bekroon as wêreld se derde gelukkigste stad – ondanks die wind
KAAPSTAD – In ’n internasionale opname, wat duidelik deur iemand uitgevoer is wat nog nooit in die Suidooster vasgeloop het nie, is Kaapstad pas bekroon as die derde gelukkigste stad op aarde – net ná Kopenhagen en Tokio, en ver voor plekke soos Johannesburg en Potchefstroom, waar geluk net nog ’n abstrakte begrip is.
Kurt Darren by die ouetehuis
Kurt Darren het ’n liefdadigheidskonsert gehou by ‘n tehuis vir bejaardes.
✌🏽 Grappies
Alberton, die enigste dorp in die land waar jy soggens wakker word van die voëls se gehoes.
Doggy styl
Hoekom hou Afrikaanse mense van doggy styl?
Biddag vir reën
As jy op die platteland grootgeword het, het jy waarskynlik menige biddag vir reën bygewoon.
