Die Festival voor het Afrikaans wil graag soveel moontlik mense in Nederland, Vlaandere en Suid-Afrika entoesiasties maak vir die mooi en unieke band tussen Nederlands en Afrikaans.
Sleutelwoord Argiewe:Ronelda S. Kamfer
Kanna-toekennings 2012
Die wenners van 2012 se Absa KKNK Kannas is Sondag by die Mount Nelson in Kaapstad bekend gemaak.
KKNK 2012 Kanna-nominasies
Die Kannas-toekennings gee erkenning aan produksies van uitstaande gehalte by die Absa KKNK.
grond/Santekraam
Met dié nuwe bundel verse vestig Ronelda S. Kamfer haarself opnuut as hoogs talentvolle en dénkende digter in Afrikaans.
Noudat slapende honde
Ronelda S. Kamfer se debuutdigbundel, Noudat slapende honde (Kwela), is onlangs bekroon met die Eugène Maraisprys vir 2009.
