Twee vriendinne, Anna en Maria, maak gereed vir die jaarlikse ‘besoek’ van Anna se ontslape seun Simon.
Outeur Argiewe:Roekeloos
Radio Kalahari Orkes by Die Boer
Die Radio Kalahari Orkes tree vanaf 2005 op in ‘n groot verskeidenheid plekke.
Karamonkie
Hierdie heerlike nuwe kabaret is soos ’n watertand-smulbord vol teater happies.
Juan Boucher in Durbanville
Met ’n stem wat skuur soos honderdgrein skuurpapier kom deel Juan Boucher digterlik en opreg sy eie lewenservaring deur musiek vir die eerste keer by Die Boer.
Seun
In dié toneelstuk, wat op die gelyknamige outobiografie van die skrywer Dana Snyman gegrond is, vertolk die akteur Wilhelm van der Walt ‘n hoofstuk in Dana se lewensverhaal waaroor hy lank nie gepraat het nie: sy ervaring tydens 1980’s.
“Die Nag” – Stephan Visagie
Met sy kenmerkende diepte en eerlikheid, keer Stephan Visagie terug met ’’n splinternuwe enkelsnit, getiteld “Die Nag” – ’n lied wat nie net sy luisteraars betower met poëtiese lirieke nie, maar ook die donkerte vier as ’n ruimte vir vrede, introspeksie en genesing.
Clarens Arts Festival 2026
24 – 27 April 2026
Clarens
Dani Villé – nuwe enkelnit en hoofrol in `n opkomende film
Die Kaapse sangeres Dani Villé het in 2025 diep spore in die Afrikaanse musieklandskap getrap met nuwe treffer- liedjies soos “Jy’s Okay”, “Ek Verkies Musiek”, en “Insane.” Sy maak ook vanjaar haar debuut as aktrise in die fliek Mêdum die Movie wat landwyd in teaters in Junie uitgereik word.
Jakobregop
’n Mens nooit té grys is vir nóg een laaste rol in die hooi nie.
Al Kom Die Reën
Richann Brüssow, die Vrystaatse skaapboer en talentvolle liedjieskrywerse se splinternuwe enkelsnit is “Al Kom Die Reën”.
