Gras

GramineaeDaar is verskeie grassoorte in hierdie baie groot familie. Hulle het meestal gelitte stingels, smal blare en saad wat baie soos die van graan is.WENKSpaar geld deur grassooie in ‘n skaakbordpatroon te lê en die oop blokke op te vul met kompos. Die oop kolle sal mettertyd toegroei.

Julie

Verwyder jou potplante uit die vensterbank in die winter. Vensters raak vrieskoud en die plante se blare raak swart.Hierdie maand is ‘n goeie tyd om wingerd en bessies te plant.Gee sitrusbome ‘n derde van hul jaarlikse kwota bemestingstof.Organiese stowwe kan nou ingewerk word.Hierdie is die ideale tyd van die jaar om te beplan hoe jou …

Tuinkalender vir Maart

BlommePlante wat in die winter begin blom en nou gesaai kan word is Calendulas, Yslandse papawers, nemesia, violas, gesiggies, vilette, Sweet William en Aquilegia.Behandel jou grasperk teen ruspes.Breek gereeld die dooie knoppe uit van jou rose om nuwe blomknoppe te stimuleer.Kyk uit vir swartvlek en poeieragtige meeldou op jou rose se blare. As jy tekens …

Sitkamerpalm

Chamaedorea elegansHierdie is die ideale palm vir ‘n beskutte of binnenshuise tuin. Dit het oranjegeel blomme.Plant dit in grond wat maklik dreineer en gee gereeld voeding en water.Die plant kan droë lug verdra, maar spuit die blare gereeld af. Die plante floreer indien hulle goed kan asemhaal.