Wat jy moet weet van indringerspesies

Indringerspesies hou een van die grootste bedreigings in vir biodiversiteit. Hierdie spesies ding met inheemse plante mee om habitats, veroorsaak meer intense brande, en het ’n negatiewe uitwerking op waterhulpbronne (beide in hoeveelheid en gehalte). Naas habitatvernietiging deur mense, is indringerspesies die tweede grootste moontlike oorsaak van spesieuitsterwing in die wêreld.Indringerplante vernietig ons grond se …

Wenke vir die kweek van proteas en heide in die winterreënval gebiede van suidelike Afrika

Saad moet op goedgedreineerde sanderige kweekmedium in saadbakke gesaai word. Alle saad behalwe die kleinste moet met ‘n dun lagie gemaalde bas bedek word. Plaas die saadbakke in ‘n plek met goeie ventilasie. Die beste tyd om te saai is laat somer tot vroeë herfs wanneer die nagtemperatuur van 4°C tot 10°C wissel en die …

Wenke vir die kweek van meerjarige plante, struike, klimplante en bome

Saad van die meeste inheemse bome en struike (uitgesonder Proteaceae) moet verkieslik in die lente of somer gesaai word. Saai die saad soos aangedui in die aanwysings vir saai en plaas die houers in ‘n warm beskutte area met ligte skaduwee.Sodra die saailing groot genoeg is kan hulle in individuele half-liter houers of blikkies uitgeplant …

Wenke vir die kweek van bolplante

Saad van die wintergroeiende spesies moet in die herfs gesaai word, met ‘n rusperiode in die somer, sonder besproeiing.Somergroeiende spesies word in die lente gesaai en rus gedurende die winter.Bladhoudende spesies moet die hele jaar water kry.Saai die saad in houers soos potte of kissies of in verhewe beddings, verkieslik onder bedekking, in ‘n goedgedreineerde …

Malva

Malvas word maklik van steggies gekweek. Gebruik suiers met wortels wat uitgroei. Verwyder dit versigtig en plant in goeie grond.Malvas verkies ‘n sonnige staanplek en grond wat goed dreineer. Gee baie water tot die plant gevestig is.Daar is een- en meerjarige plante beskikbaar. Meeste soorte is inheems. Dit draai mooi blomme en gee ‘n heerlike …

Impalalelie / Sabiester

Adenium obesum var. multiflorumDie impalalelie waarvan ons hier praat is die een van die Laeveld en nie die een van Namibië (Adenium boehmianum) nie.Die Suid-Afrikaanse impalalelie se blomme is meer stervormig en is wit met helder, donkerpienk rande. Die trosse blomme word in die winter en lente gedra, nadat die blare afgeval het.Dié vlesige struike …

Vlier

Sambucus nigra (Europese vlier)Vlier is, is seker meer bekend onder sy Engelse naam Elder.Vlier groei maklik van steggies of sommer van suiers wat verplant kan word. Dit groei maklik in meeste grondsoorte en onder enige omstandighede.Hierdie bladwisselende kruid kan tot 10 meter hoog word. Dit kan aangeplant word as kruie, gesnoei word as ’n struik …