Een van die musiekbedryf se mees opwindenste nuwe sterre, Pretoria kunstenaar Wynand Strydom (gebore 24 Nov 1975 in die Jakarandastad), geniet huidiglik groot sukses met twee briljante albums op die winkelrakke en suksesvolle optredes landswyd.
Johannes Kerkorrel called our bluff
Dit is Stef Bos wat uitwys hoe ondermynend Kerkorrel omgaan met 'n tradisionele liedjie en die betekenis daarvan heeltemal verdraai.
Mal oor jou
Luister jy na die liedjies op Mal Oor Jou, Rudi se stemkwaliteit en na die emosie en vertolking van die lirieke, is dit Afrikaanse musiek van gehalte, gevoelvol vertolk deur 'n sanger van onmeetbare musikale talent.
Vat die pad
Hy is 38 jaar oud en is reeds jare betrokke met musiek en vermaaklikheid.
Grys Gebiede
Danie Niehaus se eeste Afrikaanse album in sowat ses jaar het pas verskyn, enkele maande na die sukses van 'n kersalbum met die titel Kerslantern.
Grootste Platinum Treffers
Steve Hofmeyr se nuwe album is hier! Grootste Platinum Treffers is beskikbaar op CD EN DVD.
All That You Can’t Leave Behind
U2 is amper terug.
Plakboek
Hulle is volksbesit, loop die pad al lank en die vier seisoene lê in hul stemme opgesluit.
18 Lekker Kinderliedjies
Baie van ons sal die LP Tingeling uit ons kinderdae onthou.
KKNK 2005: Die Shows
Daar was nie plek in verlede week se opsomming oor die KKNK 2005 nie. Hier volg my twee sinne oor elke produksie wat ek vanjaar bygewoon het.
